Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels weggegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was.
9780624065517 0624065510
Afrikaans fiction. War crimes--Fiction. Women in war--Fiction. Women--Violence against--Fiction. South African War, 1899-1902--Concentration camps--Fiction. World War, 1914-1918--Women--Fiction.