Dol heuning / S.J. Naudé.
Material type: TextLanguage: Afrikaans Publisher: Kaapstad : Umuzi, 'n druknaam van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk., c2021Description: 230 pages ; 24 cmContent type:- text
- unmediated
- volume
- 9781415210796
- 1415210799
- 839.363 15
Item type | Home library | Collection | Call number | Status | Notes | Date due | Barcode | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Spesiale Versameling | Akademia | Dr. Natie van Vuuren Versameling | NV 839.363 NAU (Browse shelf(Opens below)) | Not for loan | Geskenk deur Dr. Natie van Vuuren | 21596 |
Browsing Akademia shelves, Collection: Dr. Natie van Vuuren Versameling Close shelf browser (Hides shelf browser)
No cover image available | No cover image available | No cover image available | ||||||
NV 839.363 MYB Branding voor die boeg / | NV 839.363 NAG Daar's vis in die punch / | NV 839.363 NAU Die derde spoel / | NV 839.363 NAU Dol heuning / | NV 839.363 NIE Keerweer / | NV 839.363 NOR Volstruis, met wie gaan jy trou? : 'n herinneringstog / | NV 839.363 NOR Pennie se vuur / |
"Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om 'n aardbol uit - van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In 'n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester 'n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavik sluk 'n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir 'n ander verruil het en bring hulle 'n angswekkende aand saam met 'n gewelddadige Rus en sy metgesel deur. Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm 'n ma haar oor 'n straatkind op Park-stasie. Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe 'n jong Namibiër en sy Japannese vriendin 'n tragedie in die berge en 'n nag in 'n beklemmende chateau met 'n poel vol gloeiende palings beleef." --Publisher.